Position title
Administrative Officer
Description
Enslins Bethlehem Ingelyf is ’n dinamiese Ouditeur en Rekenmeesters Praktyk in Bethlehem wat kliënte Nasionaal diens.
Ons is op soek na ’n Boedels/Sekretariële/Administratiewe Beampte om by ons aan te sluit in ons Sekretariële afdeling.
Pligte
- Administrasie en afhandeling van Boedels
- Administratiewe pligte in die sekretariële afdeling
- Enige administratiewe funksies soos versoek.
Kwalifikasies en Vaardighede
- Graad 12
- Naskoolse kwalifikasie sal ’n aanbeveling wees
- Bewese ondervinding in Boedel administrasie
- Ondervinding in maatskappy sekretariële administrasie sal ’n aanbeveling wees.
- Opleiding sal verskaf word.
- Goeie kennis van Microsoft Office365.
- Kliënt georiënteerd.
- Sterk kommunikasie vaardighede.
- Moet onder druk kan werk.
Vergoeding
- Onderhandelbaar na gelang van kwalifikasie en ondervinding.
Hiring organization
Enslins Bethlehem
Employment Type
Full-time
Job Location
3 Pres Boshoff Street, Bethlehem, Free State, 9700, South Africa
Date posted
15th Jun 2022
PDF Export